Groot Constantia – ‘n versnit van ou-wêreldse sjarme gekombineer met hedendaagse passie

Die enigste manier om Groot Constantia te “voel” is om dit te ervaar – daar is ‘n ryke geskiedenis, ‘n pragtige ligging, vriendelike mense, herinneringe wat gemaak moet word, pret wat wag en, natuurlik, wyn wat waardeer en geniet moet word.

Continue Reading Groot Constantia – ‘n versnit van ou-wêreldse sjarme gekombineer met hedendaagse passie