Wyn- en sportlegende met gesogte 1659-erepenning vereer
Die Stellenbosse wyn- en sportlegende Jan Boland Coetzee is op Donderdag 6 Februarie 2020 met die ikoniese 1659-erepenning vereer by die jaarlikse Wynoesherdenkingsgeleentheid op die geskiedkundige Groot Constantia-wynlandgoed in Kaapstad.